Description:Lien verkyk haar aan die posters teen die mure. 'n Wit koepel en potblou lug en 'n nog blouer see op 'n Griekse eiland. Ou geboue in Jerusalem in die sonsondergang. 'n Straatkafee in Parys met die Eiffeltoring op die agtergrond. Om weg te kom, is moontlik. Dié vreemde plekke het name. 'n Mens kan daaraan vat. Sy kry hoendervleis.Vir Lien Jooste het haar matriekjaar onverwags in 'n nagmerrie ontaard. Dinge by die huis kan nooit weer dieselfde wees nadat alles oornag uitmekaar geval het nie. Om weg te kom, lyk vir haar na die enigste uitweg. Weg van die huis, weg van die aaklige skool waarin sy onverwags beland het, en veral weg van haar ma. Maar om weg te kom, kos geld. Geld wat sy nie het nie ...Lien se lankstaanskoene is die aangrypende verhaal van 'n matriekmeisie wat te midde van 'n familiekrisis leer dat 'n mens meestal slegs twee keuses het: óf jy sink, óf jy swem. (rugteks)We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Lien se lankstaanskoene. To get started finding Lien se lankstaanskoene, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Description: Lien verkyk haar aan die posters teen die mure. 'n Wit koepel en potblou lug en 'n nog blouer see op 'n Griekse eiland. Ou geboue in Jerusalem in die sonsondergang. 'n Straatkafee in Parys met die Eiffeltoring op die agtergrond. Om weg te kom, is moontlik. Dié vreemde plekke het name. 'n Mens kan daaraan vat. Sy kry hoendervleis.Vir Lien Jooste het haar matriekjaar onverwags in 'n nagmerrie ontaard. Dinge by die huis kan nooit weer dieselfde wees nadat alles oornag uitmekaar geval het nie. Om weg te kom, lyk vir haar na die enigste uitweg. Weg van die huis, weg van die aaklige skool waarin sy onverwags beland het, en veral weg van haar ma. Maar om weg te kom, kos geld. Geld wat sy nie het nie ...Lien se lankstaanskoene is die aangrypende verhaal van 'n matriekmeisie wat te midde van 'n familiekrisis leer dat 'n mens meestal slegs twee keuses het: óf jy sink, óf jy swem. (rugteks)We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Lien se lankstaanskoene. To get started finding Lien se lankstaanskoene, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.