Description:Audrey Blignault was vir ’n paar generasies lesers die mees geliefde skrywer in Afrikaans. Uit die dagboek van ‘n vrou bied 'n beeld van Audrey se lewe. Hierdie versameling essays, oorspronklik geskryf vir die tydskrif Sarie, is uitgesoek deur Audrey se dogter, Marié Heese.Die soektog na essays wat Audrey se lewensverhaal in haar eie woorde vertel, het ‘n merkwaardige resultaat opgelewer. Verspreid oor die nege bundels uit haar Sarie-rubrieke, het Audrey haar lewe in sy volheid weergegee. Die leser kan met vreugde meeleef met: haar kinderjare in Bredasdorp, studentejare, eerste huwelik, moederskap, die skok en stadige herstel ná die gruwelike ongeluk waarin lewensmaat sterf, tyd van eensaamheid, tweede huwelik, soms ontstemmende oomblikke van ouma-wees, bewustheid van die klem van die tyd wat niemand kan ontkom nie. Naas die kenmerkende lewensvreugde wat ook uit hierdie versameling straal, leer die leser ook ‘n donkerder sy van Audrey ken - om met nuwe waardering die onuitblusbare lewensvlam raak te sien wat haar vaandel was.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Audrey Blignault: Uit die dagboek van 'n vrou. To get started finding Audrey Blignault: Uit die dagboek van 'n vrou, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Description: Audrey Blignault was vir ’n paar generasies lesers die mees geliefde skrywer in Afrikaans. Uit die dagboek van ‘n vrou bied 'n beeld van Audrey se lewe. Hierdie versameling essays, oorspronklik geskryf vir die tydskrif Sarie, is uitgesoek deur Audrey se dogter, Marié Heese.Die soektog na essays wat Audrey se lewensverhaal in haar eie woorde vertel, het ‘n merkwaardige resultaat opgelewer. Verspreid oor die nege bundels uit haar Sarie-rubrieke, het Audrey haar lewe in sy volheid weergegee. Die leser kan met vreugde meeleef met: haar kinderjare in Bredasdorp, studentejare, eerste huwelik, moederskap, die skok en stadige herstel ná die gruwelike ongeluk waarin lewensmaat sterf, tyd van eensaamheid, tweede huwelik, soms ontstemmende oomblikke van ouma-wees, bewustheid van die klem van die tyd wat niemand kan ontkom nie. Naas die kenmerkende lewensvreugde wat ook uit hierdie versameling straal, leer die leser ook ‘n donkerder sy van Audrey ken - om met nuwe waardering die onuitblusbare lewensvlam raak te sien wat haar vaandel was.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Audrey Blignault: Uit die dagboek van 'n vrou. To get started finding Audrey Blignault: Uit die dagboek van 'n vrou, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.