Description:Die digter, verteller en wetenskaplike Eugène Marais bly een van die boeiendste en raaiselagtigste figure in die Afrikaanse letterkunde. Vir elke leser wat sy pragtige gedig Winternag of die weergalose Dwaalstories ken, is hy die skrywer van welke wat jou lewenslank bybly.Vir hierdie versameling het prof. Merwe Scholtz al Marias se korter verhale herlees en die beste en mees onderhoudende vertellinge uitgesoek. Meeste van die verhale wentel om die oplossing van raaisels. Baie van hulle is trouens speurverhale - speurverhale met 'n diepe insig in die mens se siel en die verband tussen menslike handelinge en die natuur. Die natuur gryp in, sê prof. Scholtz in sy nawoord, "soms as vriend, soms as vyand. Hy is soms handlanger van die bose... Maar meestal help die natuur die skurk aan die man bring."'n Versameling wat ure se boeiende leesgenot sal verskaf aan almal wat reeds lief is vir Marais se werk, en ook 'n nuwe generasie sal bekoor deur treffende taalgebruik en herskepping van die gees van 'n vervloë era.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Meesterverhale van Eugène N. Marais (Afrikaans Edition). To get started finding Meesterverhale van Eugène N. Marais (Afrikaans Edition), you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Pages
—
Format
PDF, EPUB & Kindle Edition
Publisher
—
Release
—
ISBN
0798131926
Meesterverhale van Eugène N. Marais (Afrikaans Edition)
Description: Die digter, verteller en wetenskaplike Eugène Marais bly een van die boeiendste en raaiselagtigste figure in die Afrikaanse letterkunde. Vir elke leser wat sy pragtige gedig Winternag of die weergalose Dwaalstories ken, is hy die skrywer van welke wat jou lewenslank bybly.Vir hierdie versameling het prof. Merwe Scholtz al Marias se korter verhale herlees en die beste en mees onderhoudende vertellinge uitgesoek. Meeste van die verhale wentel om die oplossing van raaisels. Baie van hulle is trouens speurverhale - speurverhale met 'n diepe insig in die mens se siel en die verband tussen menslike handelinge en die natuur. Die natuur gryp in, sê prof. Scholtz in sy nawoord, "soms as vriend, soms as vyand. Hy is soms handlanger van die bose... Maar meestal help die natuur die skurk aan die man bring."'n Versameling wat ure se boeiende leesgenot sal verskaf aan almal wat reeds lief is vir Marais se werk, en ook 'n nuwe generasie sal bekoor deur treffende taalgebruik en herskepping van die gees van 'n vervloë era.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Meesterverhale van Eugène N. Marais (Afrikaans Edition). To get started finding Meesterverhale van Eugène N. Marais (Afrikaans Edition), you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.