Description:Tyl Uilspieël is 'n voorbeeld van 'n karakter wat van oorsee af ingevoer is en toe so tuis geraak het dat talle nuwe verhale rondom hom ontstaan het. Die eerste boek oor Till Eulenspiegel (soos hy oorspronklik geheet het) se streke het reeds in die veertiende eeu in Duitsland verskyn. Spoedig was hy dwarsdeur Europa beroemd. In Suid-Afrika het hy, saam met Jakkals-en-Wolf en die Swape, een van die gewildste Afrikaanse sprokiekarakters geword.Uilspieël geniet dit om menslike swakhede aan die kaak te stel. Is 'n boer te beterweterig of 'n buurman te vrekkerig of 'n keiser te hooghartig, sal hy wel met hierdie aartspoetsbakker te doen kry. Soos hy graag sê:"Die grootste skaap is sonder wolop sy rug gebore,maar tog dra hy 'n streepsak voltussen sy twee ore!"Pieter W. Grobbelaar vertel, en Lizé Groenewald is verantwoordelik vir die knap illustrasies. (rugteks)We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Uiltjie, Uiltjie in die spieël: Afrikaanse oustories oorvertel deur Pieter W. Grobbelaar. To get started finding Uiltjie, Uiltjie in die spieël: Afrikaanse oustories oorvertel deur Pieter W. Grobbelaar, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Pages
140
Format
PDF, EPUB & Kindle Edition
Publisher
Human & Rousseau
Release
2006
ISBN
0798147350
Uiltjie, Uiltjie in die spieël: Afrikaanse oustories oorvertel deur Pieter W. Grobbelaar
Description: Tyl Uilspieël is 'n voorbeeld van 'n karakter wat van oorsee af ingevoer is en toe so tuis geraak het dat talle nuwe verhale rondom hom ontstaan het. Die eerste boek oor Till Eulenspiegel (soos hy oorspronklik geheet het) se streke het reeds in die veertiende eeu in Duitsland verskyn. Spoedig was hy dwarsdeur Europa beroemd. In Suid-Afrika het hy, saam met Jakkals-en-Wolf en die Swape, een van die gewildste Afrikaanse sprokiekarakters geword.Uilspieël geniet dit om menslike swakhede aan die kaak te stel. Is 'n boer te beterweterig of 'n buurman te vrekkerig of 'n keiser te hooghartig, sal hy wel met hierdie aartspoetsbakker te doen kry. Soos hy graag sê:"Die grootste skaap is sonder wolop sy rug gebore,maar tog dra hy 'n streepsak voltussen sy twee ore!"Pieter W. Grobbelaar vertel, en Lizé Groenewald is verantwoordelik vir die knap illustrasies. (rugteks)We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Uiltjie, Uiltjie in die spieël: Afrikaanse oustories oorvertel deur Pieter W. Grobbelaar. To get started finding Uiltjie, Uiltjie in die spieël: Afrikaanse oustories oorvertel deur Pieter W. Grobbelaar, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.