Read Anywhere and on Any Device!

Special Offer | $0.00

Join Today And Start a 30-Day Free Trial and Get Exclusive Member Benefits to Access Millions Books for Free!

Read Anywhere and on Any Device!

  • Download on iOS
  • Download on Android
  • Download on iOS

Fritz Deelman en die Groen Dood

Leon Rousseau
4.9/5 (26507 ratings)
Description:Geheimsinnige gebeure in die uitgestrekte Amasonegebied van Suid-Amerika bring luitenant Fritz Deelman van die Internasionale veiligheidspolisie op die toneel, en daarna begin die poppe dans. Wat is die antwoord op die raaisel van die verlore ras wat volgens gerugte na hul antieke tempel teruggekeer het; van die reusagtige spoor, soos die van 'n prehistoriese monster; van die onbekende pylgif wat die lewe van 'n hele ekspedisie gekos het? Om die antwoorde te vind, vertrek Fritz Deelman op 'n waaghalsige tog na streke waarheen min mense nog te voet gereis het. Deur 'n barbaarse stam oorweldig, word hy aan 'n grusame proef onderwerp, maar dit is gou duidelik dat dit nie hierdie Indiane was wat die vrede in die gebied verstoor het nie. Om die werklike vyand te vind, dring Fritz Deelman die berugte "groen hel" van die Amasone dieper binne. Dit is 'n gebied waar giftige moerasse in die hitte le en broei, en waar 'n duisend gevare le en wag. Maar wat Fritz Deelman uiteindelik in die dieptes van die oerwoud ondervind, laat al dié ontberings na kinderspeletjies lyk.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Fritz Deelman en die Groen Dood. To get started finding Fritz Deelman en die Groen Dood, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed.
Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Pages
160
Format
PDF, EPUB & Kindle Edition
Publisher
Human & Rousseau
Release
2005
ISBN
0798144114

Fritz Deelman en die Groen Dood

Leon Rousseau
4.4/5 (1290744 ratings)
Description: Geheimsinnige gebeure in die uitgestrekte Amasonegebied van Suid-Amerika bring luitenant Fritz Deelman van die Internasionale veiligheidspolisie op die toneel, en daarna begin die poppe dans. Wat is die antwoord op die raaisel van die verlore ras wat volgens gerugte na hul antieke tempel teruggekeer het; van die reusagtige spoor, soos die van 'n prehistoriese monster; van die onbekende pylgif wat die lewe van 'n hele ekspedisie gekos het? Om die antwoorde te vind, vertrek Fritz Deelman op 'n waaghalsige tog na streke waarheen min mense nog te voet gereis het. Deur 'n barbaarse stam oorweldig, word hy aan 'n grusame proef onderwerp, maar dit is gou duidelik dat dit nie hierdie Indiane was wat die vrede in die gebied verstoor het nie. Om die werklike vyand te vind, dring Fritz Deelman die berugte "groen hel" van die Amasone dieper binne. Dit is 'n gebied waar giftige moerasse in die hitte le en broei, en waar 'n duisend gevare le en wag. Maar wat Fritz Deelman uiteindelik in die dieptes van die oerwoud ondervind, laat al dié ontberings na kinderspeletjies lyk.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Fritz Deelman en die Groen Dood. To get started finding Fritz Deelman en die Groen Dood, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed.
Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Pages
160
Format
PDF, EPUB & Kindle Edition
Publisher
Human & Rousseau
Release
2005
ISBN
0798144114
loader