Read Anywhere and on Any Device!

Special Offer | $0.00

Join Today And Start a 30-Day Free Trial and Get Exclusive Member Benefits to Access Millions Books for Free!

Read Anywhere and on Any Device!

  • Download on iOS
  • Download on Android
  • Download on iOS

Die Eindelose Avontuur: 'n Venster Op Die Wêreldletterkunde

Audrey Blignault
4.9/5 (20919 ratings)
Description:Die eindelose avontuur deur Audrey Blignault is 'n gids vir almal wat graag wyd én onderskeidend wil lees. In dié versameling essays stel sy lesers voor aan boeke van uitsonderlike gehalte uit verskeie lande en tye.Sy inspireer 'n mens om Montaigne, Melville en Tolstoi te lees; Dostojewski, Flaubert, Mann, Bellow, Perec, Allende en nog baie ander. Anna Karénina, Wuthering Heights, Tess of the D'Urbervilles, The catcher in the rye - dis die soort boeke wat jou wêreld nou verruim. Sy dui ook goeie bloemlesings en letterkundige naslaanbronne aan.Onderhoudend gee sy inligting en insigte - biografiese gegewens oor skrywers, publikasiegeskiedenisse, bibliografiese besonderhede, en veral: besprekings van 'n werk se tema, inhoud, karaktertekening, simboliek, styl en strekking. Telkens toon sy duidelik aan waarom 'n werk 'n hoogtepunt in die wêreldletterkunde is, en bring ook die leser by die teks self uit met prikkelende aanhalings, dikwels in eie vertaling.En gaandeweg gebeur dit: Die aantrekkingskrag van tydlose geesteskeppinge word onweerstaanbaar. Nuwe horisonne gaan vir jou oop.Of jy die boeke vir die eerste keer of opnuut lees - dit bly 'n “eindelose avontuur”. Daarvan oortuig sy jou met die opwinding en erudisie wat haar leeskringoptredes en boekerubrieke oor die radio en in tydskrifte jare lank gekenmerk het. Niemand in Afrikaans het méér gedoen om 'n liefde vir die goeie boek aan te wakker as Audrey Blignault nie.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Die Eindelose Avontuur: 'n Venster Op Die Wêreldletterkunde. To get started finding Die Eindelose Avontuur: 'n Venster Op Die Wêreldletterkunde, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed.
Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Pages
168
Format
PDF, EPUB & Kindle Edition
Publisher
Tafelberg Publishers Ltd
Release
1993
ISBN
0624032132

Die Eindelose Avontuur: 'n Venster Op Die Wêreldletterkunde

Audrey Blignault
4.4/5 (1290744 ratings)
Description: Die eindelose avontuur deur Audrey Blignault is 'n gids vir almal wat graag wyd én onderskeidend wil lees. In dié versameling essays stel sy lesers voor aan boeke van uitsonderlike gehalte uit verskeie lande en tye.Sy inspireer 'n mens om Montaigne, Melville en Tolstoi te lees; Dostojewski, Flaubert, Mann, Bellow, Perec, Allende en nog baie ander. Anna Karénina, Wuthering Heights, Tess of the D'Urbervilles, The catcher in the rye - dis die soort boeke wat jou wêreld nou verruim. Sy dui ook goeie bloemlesings en letterkundige naslaanbronne aan.Onderhoudend gee sy inligting en insigte - biografiese gegewens oor skrywers, publikasiegeskiedenisse, bibliografiese besonderhede, en veral: besprekings van 'n werk se tema, inhoud, karaktertekening, simboliek, styl en strekking. Telkens toon sy duidelik aan waarom 'n werk 'n hoogtepunt in die wêreldletterkunde is, en bring ook die leser by die teks self uit met prikkelende aanhalings, dikwels in eie vertaling.En gaandeweg gebeur dit: Die aantrekkingskrag van tydlose geesteskeppinge word onweerstaanbaar. Nuwe horisonne gaan vir jou oop.Of jy die boeke vir die eerste keer of opnuut lees - dit bly 'n “eindelose avontuur”. Daarvan oortuig sy jou met die opwinding en erudisie wat haar leeskringoptredes en boekerubrieke oor die radio en in tydskrifte jare lank gekenmerk het. Niemand in Afrikaans het méér gedoen om 'n liefde vir die goeie boek aan te wakker as Audrey Blignault nie.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Die Eindelose Avontuur: 'n Venster Op Die Wêreldletterkunde. To get started finding Die Eindelose Avontuur: 'n Venster Op Die Wêreldletterkunde, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed.
Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Pages
168
Format
PDF, EPUB & Kindle Edition
Publisher
Tafelberg Publishers Ltd
Release
1993
ISBN
0624032132
loader